By Landbou-Risikodienste kyk ons holisties na die boer se hele portefeulje sodat ons nie net vir die Boer geld spaar nie, maar ook vir die Boer die advies en diens kan lewer wat hy verdien. Dit sluit in alle versekering, kort- en langtermyn, boedel beplanning, beleggings, groepskemas, pensioen vir werknemers en oesversekering. Ons is strategiese vennote met die land se top finansiele diensverskaffers en versekeraars. Ons verstaan die Boer en wil jou graag op jou plaas kom besoek om n voledige risiko analise te doen om te kyk hoe ons vir jou kan waarde toevoeg.
Ons strategiese vennote sluit in
Strategic
Trans Africa
Primak Makelaars
Ons versekeraars sluit in
Liberty
Santam
Old Mutual
Bryte
Hollard
Renasa
King Price
Agriseker
Western
083 701 2578
012 345 1991
Route 21 Corporate Office Park, Cnr Nellmapius Drive and Boeing Road, 39 Sovereign Drive, Irene